Jy word vriendelik uitgenooi na die huweliksbevestiging van


Waar & Wanneer
Die troue sal plaasvind by
Collisheen Estate
Ballito, KZN
op
22 Maart 2025 om 15:30 vir 16:00

Verblyf
Daar is ongelukkig geen verblyf by die venue nie, maar daar is genoeg akkommodasie in Ballito. Let wel dat dit n langnaweek is, so maak asb seker om vroegtydig te bespreek.


Geskenk Idees
Julle teenwoordigheid en liefde is meer as genoeg, maar indien julle n geskenk wil gee sal kontant waardeer word.
Bank besonderhede beskikbaar op aanvraag.
RSVP
